Channel Avatar

Afrikaans is Groot @[email protected]

219K subscribers - no pronouns :c

Afrikaans is Groot het 15 jaar gelede ontstaan as โ€™n idee om


Welcoem to posts!!

in the future - u will be able to do some more stuff here,,,!! like pat catgirl- i mean um yeah... for now u can only see others's posts :c

Afrikaans is Groot
Posted 1 day ago

Hy is die nuwe outjie op die blok! โ€ช@JACOBUSMUSIEKโ€ฌ se musiekvideo vir sy eerste enkelsnit โ€œGat In Jou Sakโ€ is hier.

5 - 0

Afrikaans is Groot
Posted 1 week ago

Kry jou kaartjies vir Kaapstad Hier ๐Ÿ‘‰๐Ÿปitickets.co.za/register/new/4...

43 - 2

Afrikaans is Groot
Posted 1 week ago

Kry jou kaartjies vir Afrikaans is 100 Jaar Groot in Kaapstad Hier ๐Ÿ‘‰๐Ÿปitickets.co.za/register/new/4...

4 - 0

Afrikaans is Groot
Posted 1 week ago

Kry jou kaartjies vir Kaapstad Hier ๐Ÿ‘‰๐Ÿปitickets.co.za/register/new/482885

38 - 0

Afrikaans is Groot
Posted 3 weeks ago

Afrikaans is 100 Jaar Groot: Ons kom Kaap toe!

8 - 1

Afrikaans is Groot
Posted 3 weeks ago

Afrikaans is 100 Jaar Groot: Ons kom Kaap toe!

2 - 0

Afrikaans is Groot
Posted 1 month ago

Hoe ongelooflik is hierdie? ๐Ÿ’š As deel van Spotify se EQUAL Africa veldtog verskyn ons eie Demi Lee Moore op reklameborde al die pad in New York. ๐Ÿ˜ฑ
Dis โ€™n pluimpie vir enige Afrikaanse kunstenaar en ons is ongelooflik trots op Demi Lee. ๐Ÿ‘

190 - 6

Afrikaans is Groot
Posted 1 month ago

Kaartjies vir Afrikaans is Groot 2025 is beskikbaar by: itickets.co.za/promoters/3332238?fbclid=IwY2xjawJPโ€ฆ

73 - 3

Afrikaans is Groot
Posted 2 months ago

Wooo-hooo! Hou jou hoed vas, want Afrikaans is Groot 2024 se volle konsert gaan Saterdag aand YouTube opvuur! ๐ŸŽ‰ Dis reg, die grootste Afrikaanse musiekpartytjie van die jaar kom reguit na jou skerm toe โ€“ kry jou dansskoene reg, skud daai heupe, en sing saam met al jou gunsteling kunstenaars! Dit gaan โ€˜n fees wees wat jy nie wil mis nie โ€“ Saterdag aand is ONS aand! ๐Ÿ•บ๐Ÿ’ƒ #AfrikaansIsGroot #SaterdagAandVibes

19 - 0

Afrikaans is Groot
Posted 2 months ago

Ons sien saam met jou uit na Kyknet 20h00 Saterdag aand.

47 - 5